Ware Woord Bediening
Jou lewe is nie die gevolg van stom geluk of die noodlot nie. Daar is ‘n meesterplan. God trek die toutjies. Ons maak foute, maar God maak nooit foute nie. God kan geen fout maak nie, want hy is God. Rick Warren