Ware Woord Bediening
As ‘n mens dit net kan regkry om stil op God te wag nadat jy gebid het, sal jy jouself baie oorhaastige foute en seerkry kan spaar. Hudson Taylor