Ware Woord Bediening
Te veel liefde kan 'n kind nooit bederf nie. 'n Kind word bederf wanneer ons geskenke as plaasvervanger vir ons teenwoordigheid gebruik.