Foute is net so deel van ons lewens as sukses, en beslis nie iets waaroor ‘n mens moet gaan sit en huil asof dit ‘n skande of onvergeeflike sonde is nie. Neville Ward.
Elkeen het van God sy besondere gawe ontvang, die een dit en die ander iets anders. 1 Korintiers 12:4,11