Ware Woord Bediening
En moenie enige geestelike leier hier op aarde as 'vader' aanspreek nie, want julle het net een Vader: julle Vader wat in die hemel is. En julle moet julleself nie as 'leier' laat aanspreek nie, want julle het net een Leier: die Messias self.