Ware Woord Bediening
As dit die verkeerde versoek is, sê God: “nee.” As die tydsberekening verkeerd is, sê God: “stadig.” As jy verkeerd is, sê God: “groei.” Maar as die versoek reg is, die tydsberekening reg is en jy reg is, sê God: “gaan voort.” Bill Hybells