“[13] “Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en dié wat daardeur ingaan, is baie. [14] Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.””
MATTEUS 7:13-14 AFR83
https://bible.com/bible/6/mat.7.13-14.AFR83
