PSALMS 134:1-3 AFR83
[1] 'n Pelgrimslied. Kom, prys die Here, julle almal wat Hom dien, julle wat in die nag in die tempel van die Here staan! [2] Hef julle hande in gebed op na die heiligdom en prys die Here! [3] Mag die Here jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het.
https://bible.com/bible/6/psa.134.1-3.AFR83
