Ware Woord Bediening
PSALMS 118:21-23 AFR83 [21] Ek wil U loof omdat U my gebed verhoor en my gered het. [22] Die klip wat deur die bouers afgekeur is, juis hy het die belangrikste klip in die gebou geword. [23] Dit is deur die Here gedoen en is 'n wonder in ons oë! https://bible.com/bible/6/psa.118.21-23.AFR83