PSALMS 97:9-10 AFR83
[9] U, Here, is die Allerhoogste oor die hele aarde, hoog verhewe bo alle gode. [10] Julle het die Here lief; haat dan wat sleg is! Hy bewaar die lewe van sy troue dienaars, Hy red hulle uit die greep van die goddelose.
https://bible.com/bible/6/psa.97.9-10.AFR83
