JAKOBUS 3:9-10 AFR83
[9] Met die tong loof ons die Here en Vader, en met die tong vloek ons die mense wat as die beeld van God gemaak is. [10] Uit dieselfde mond kom lof en vloek. My broers, so moet dit nie wees nie.
https://bible.com/bible/6/jas.3.9-10.AFR83
