PSALMS 139:7, 11-12 AFR83
[7] Waarheen sou ek gaan om u Gees te ontvlug? Waarheen sou ek vlug om aan u teenwoordigheid te ontkom?
[11] Ek sou die duisternis kon vra om my weg te steek, of die lig rondom my om in nag te verander, [12] maar vir U is selfs die duisternis nie donker nie en die nag so lig soos die dag, duisternis so goed soos lig.
https://bible.com/bible/6/psa.139.7-12.AFR83
