Ware Woord Bediening
Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: "Wees heilig, want Ek is heilig."