New PostPSALMS 72:18-19 AFR83 [18] Geloof sy God die Here, die God van Israel. Dit is net Hy wat magtige dade doen! [19] Mag sy verhewe Naam vir altyd geloof word, mag die hele wêreld vol wees van sy majesteit. Amen, ja, amen. https://bible.com/bible/6/psa.72.18-19.AFR83