Ware Woord Bediening
“Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is my helper, ek ken geen vrees nie: wat kan 'n mens aan my doen?”” HEBREËRS 13:5-6 AFR83 https://bible.com/bible/6/heb.13.5-6.AFR83