JOHANNES 5:21-23 AFR83
[21] Soos die Vader die dooies opwek en lewend maak, so maak die Seun ook lewend wie Hy wil. [22] Self veroordeel die Vader niemand nie, maar die oordeel het Hy geheel en al aan die Seun oorgelaat. [23] Daarom moet almal die Seun eer net soos hulle die Vader eer. Wie nie die Seun eer nie, eer ook nie die Vader wat Hom gestuur het nie.
https://bible.com/bible/6/jhn.5.21-23.AFR83
