Ware Woord Bediening
SPREUKE 16:2-3 AFR83 [2] In sy eie oë is alles wat 'n mens doen, reg, maar die Here ondersoek die gesindheid. [3] Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk. https://bible.com/bible/6/pro.16.2-3.AFR83