SPREUKE 1:22-23 AFR83
[22] “Julle onkundiges, hoe lank gaan julle nog vashou aan julle onkunde, gaan die grootpraters hulle pratery geniet en die swape 'n afkeer hê van kennis? [23] As julle luister na my teregwysing, gee ek julle my wysheid in oorvloed en leer ek julle my woorde begryp.
https://bible.com/bible/6/pro.1.22-23.AFR83
