Ware Woord Bediening
PSALMS 106:1-2 AFR83 [1] Prys die Here! Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie! [2] Wie kan die magtige dade van die Here onder woorde bring? Wie kan sy lof ten volle verkondig? https://bible.com/bible/6/psa.106.1-2.AFR83