Ware Woord Bediening
PSALMS 86:11-13 AFR83 [11] Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien. [12] Met my hele hart sal ek U prys, Here my God, u Naam altyd eer, [13] want u liefde vir my was groot: uit die dieptes van die dood het U my gered. https://bible.com/bible/6/psa.86.11-13.AFR83