Ware Woord Bediening
  1. Sommige vals leraars ontken dalk hierdie dinge, maar dit is die gesonde, heilsame leer van die Here Jesus Christus en dit is die fondament van 'n godsvresende lewe. Enigeiemand wat iets anders leer, is nie net verwaand nie, maar ook dom, So 'n mens het 'n ongesonde begeerte om oor die betekenis van woorde te kibbel. Dit veroorsaak argumente wat eindig in jaloesie, stryd, beledigings en bose agterdog. 1 Tim. 6:3-4 (NLV)