PSALMS 67:6-8 AFR83
[6] Mag die volke U loof, o God, mag al die volke U loof! [7] Die land het sy oes gelewer. God, ons God, het ons geseën. [8] God het ons geseën. Die mense op die hele aarde moet Hom eer.
https://bible.com/bible/6/psa.67.6-8.AFR83
