PSALMS 64:10-11 AFR83
[10] Met groot ontsag getuig almal dan van die dade van God omdat hulle insig gekry het in wat Hy doen. [11] Laat die regverdige hom in die Here verbly en sy toevlug by Hom soek, laat al die opregtes Hom prys.
https://bible.com/bible/6/psa.64.10-11.AFR83
