Ware Woord Bediening
Gister was God my genadig en ook more sal Hy my genadig wees. Dieselfde geld vir die dag daarna en daarna en daarna, totdat daar nie meer dae sal wees nie en tyd deur die ewigheid ingesluk sal word. Tussen vandag en die hemel is elke oomblik van die Christen se lewe ‘n oomblik van genade. Charles H Spurgeon