Blydskap is nie opborreling nie. Blydskap is bloot ‘n volmaakte berusting by God se wil omdat die siel homself in God self verheug. Verbly julleself in God se wil en niks anders nie. Buig julle neer voor God en laat die wil, die salige wil van God, geskied. Amy Carmichael