Julle moet veral dit weet: In die laaste dae sal spotters met hulle gespot opdaag - mense wat hulle lewens volgens hulle eie drange inrig, en vra: 'Wat het geword van die belofte van Sy koms? Sedert die vaders ontslaap het, bly alles steeds soos dit van die begin van die skepping was.'
